Please Help


Yolande had to resign as teacher to be with little Jochelle.

They have had so many expenses and they still owe on accounts that are two years old. The medical bill was over  R 1million.
The medical aid only paid about R800 000. Bakkies paid  a R100 000 cash during this 2 years so far, but they still need to pay  another R100 000. Their medical aid fund is exhausted. So on top of the R100 000, they have to pay Jochelle's chronic medication and tests in cash every month. As a result of all the debts, they are behind on other accounts as well and they've had to take out loans to pay urgent accounts. We are raising money to pay all Jochelle's medical fee's for the last two and a half years up to now.

Their financial position at the moment is desperate. The expenses to provide Jochelle with an almost normal life are so high, that they can’t see how they will make it.

In November 2012, Jochelle will be going for heart and kidney tests. She will be injected straight into her heart and kidneys to see if there are any damage. Pray and hope with us that Jochelle will have great results!

Please can we try to help them? Any amount will do. I will keep you updated.(Heidi)

Contributions can be deposited into the following bank account:

Name : Jochelle Lombaard Mediese Rek
Type : Savings Account
Bank : ABSA
Account Number : 9275076774
Branch Code : 632005


35 comments:

  1. Thank you for the contributions that we received. We can start paying some of the medical bills. Every little helps alot!

    ReplyDelete
  2. In November month little Jochelle will be going for heart and kidney tests. She will be injected straight into her heart and kidneys to see if there are any damage. Pray and hope with us that Jochelle will have great results!

    ReplyDelete
  3. WE have 5 donaters at this moment! THank you!

    ReplyDelete
  4. We are standing on 7 donaters today! Yolandi, our family and I are in tears! Every sent that is deposited into Jochelle's account are greatly appreciated. Many thanks to all of you!

    ReplyDelete
  5. Another 2 donaters!! THank you Lord! Thank you to you! Greatly appreciated every sent counts!!

    ReplyDelete
  6. We still neesds lots of help, please help us every cent counts! AS little as R10-00, thank you!

    ReplyDelete
  7. Ons het geen skenkings gehad van Vrydag af nie. Ons het nog n hoop van Jochelle se rekeninge om te betaal. EK sal julle op hoogte hou van ons vordering. Ons het nog n hele ent om te gaan. Ons het julle hulp baie nodig, asseblief?

    ReplyDelete
  8. Dankie vir "iemand wat omgee" se skenking van R200 vanoggend! Elke sent tel!

    ReplyDelete
  9. Baie dankie vir vandag se onderskeidelike skenkings van R1000 en een van R2 500. dan wil ek ook graag noem van die 3 persone wat elk R5000
    geskenk het. Die skuld bedrag is van R100 000 af na R74 000!! Ons nuwe mikpunt is dus R74 000. Hoe se mens dankie? DANKIE!!

    ReplyDelete
  10. How greatfull we are! Thank you to the new 2 donaters that donated R1000 each! Jochelle'tjie medical debt shrinked and is currently on R72 000!! Thank you to our heavenly FATHER for people like you! With out you this was not possible..THANK YOU!!

    ReplyDelete
  11. DAnkie vd inbetaling van R200!! Ons staan tans op n bedrag van R71 800 wat ingesamel moet word! Baie dankie vd onderteuning!

    ReplyDelete
  12. Jochelle'tjie het gisteraand n skenking van R10 000 gekry! Wonderlik is die GENADE! Ons slaan ons oe op na die berge....!!baie dankie!!! Ons mylpaal is nou R61 700!! Soos die geldjies inkom gaan dit weer uit en so het ons al n paar mediese rekeninge afbetaal. Een groot rekening beloop R25 000(ons sal die maar laaste probeer betaal).
    Baie dankie!!!!!

    ReplyDelete
  13. DAnkie vir nog n skenking van R500!!!Baie dankie! Ons Vader werk deur mense! Dankie vir al die mense!!!Baie dankie!Ons mylpaal is nou R61 200....

    ReplyDelete
  14. So baie dankie aan almal wat gister n skenking gemaak het. Onderskeidelike skenkings va R2000 en dan n R200 en dan n R300> So baie dankie vir elke bydrae, julle maak dit al makliker vir ons!! ns nuwe mylpaal is R58 700!!

    ReplyDelete
  15. Geen nuwe skenkings sover.....mylpaal steeds R58 700!! Help asseblief, mense?

    ReplyDelete
  16. Met Jochelle, haar nuwe sussie, mamma en pappa gaan dit goed onder die omstandighede en daar is al defnitief verligting ivm met mediese krediet invorderaars...dankie aan almal!

    ReplyDelete
  17. Thank you for the R200-00 that we received today!! What a blessing to us all! R58 500 is our new goal!! Thank you for making it possible to pay Jochelle's medical debt!!

    ReplyDelete
  18. Wow! n ou skool vriend van my het gisteraand R5000-00 in Jochelle se rekening betaal! Hoe kan ek dankie sê? O VAder U hou nie op om in mense se harte te werk nie! So dankie vir almal se vrygewige harte! Mag ons Vader julle almal 100 voudig terug sëen!! Baie dankbaar!

    ReplyDelete
  19. baie dankie aan "een bewonderaar" wat vandag R2 000-00 in Jochelle se fonds in betaal het! DANKie vir U genade so GROOT om deur mense soos die te werk! Hoe bevoorreg is ons hele familie nie...wees gesëend en baie dankie!!

    ReplyDelete
  20. R51 500 is on nuwe mylpaal!

    ReplyDelete
  21. Sedert 21 Augstus het Jochelle se fonds geen skenkings ontvang nie. Ons verloor nie moed nie.

    ReplyDelete
  22. Danksy n vriendin van my wat ook Jochelle se fonds op haar facebook geplaas het, het JOchelle se fonds twee afsonderlike inbetalings van R1000-00 en R1300-00 vandag gekry! Hoe dankbaar is ons nie! Dit is wonderlik! Baie dankie, elke bietjie help en die is meer as net n bietjie....!!!

    ReplyDelete
  23. Nog n skenking van R250-00! Hoe vreeslik wonderlik is dit nie? In dankbaarheid slaan ons ons hande op na die hemel! U roer harte!! BaIe dankie vir wie dit ookal is!!

    ReplyDelete
  24. Baie goeie nuus!!!Dit is my liefste man wat Jochelle se mediese skuld persoonlik hanteer. Die skuld het al so baie afgekom! Met onderhandelings en rekeninge wat toe alreeds betaal is lyk die huidige toestand as volg.

    Die uitstaande skuld staan op R35 000! dankie aan al die skenkers! Ons hoor Maandag wat JOchelle se toetse einde November gaan kos! Met R 13 600 in die rekening, glo ons dat dit genoeg gaan wees vir die toetse.

    Die 3de November hou ons n Damesoggend vir JOchelle en dit lyk of ons al die skuld met die opkoms sal kan dek! Dankie aan al die gasvrouens, gaste, sprekers, stalletjies en borge vir die dag!

    Sal fotos van die geleentheid neem en dit op Facebook sit!
    Julle is almal sterre en ons sou dit nooit sonder ons SKENKERS KON DOEN NIE! Dankie Here!!
    Baie liefde Heidi

    ReplyDelete
  25. Jochelle gaan komende Maandag 17September vir n EKG en sonar. Dit is nie die toetse van einde November nie. Gelukkig het ons geldjies om vir die EKG en sonar te betaal.

    ReplyDelete
  26. Jochelle se mamma vra dat ons hulle asseblief in ons gebede sal opdra aan ons Abba vir goeie nuus! Hy weet dat ons geld het maar dat dit haar steeds nie gesond maak nie. Geen geld kan doen wat net HY vir ons kan doen nie! Ons maak die begeertes van ons hart met ons lippe bekend, O Yahweh!Sal Pa haar asseblief vir ons gesond maak, ons weet ons verdien dit nie maar ons weet dat U GENADE meer is as wat ons verdien! Asseblief??

    ReplyDelete
  27. Dr is baie tevrede. Jochelle"tjie se hart lyk vir haar goed. Haar bloeddruk is steeds bietjie hoog, maar die dokter is nog tevrede. Sy het Jochelle se medisyne bietjie verhoog. Dis maar voorkomend en ook omdat sy groter is. Jochelle het weer 'n afspraak oor 'n maand. Dan moet ons bloede trek en gaan die dokter besluit oor al die toetse. Sy kan nie nou al se watse toetse nie. Die bloede gaan nou dit bepaal. En sy wil eers he die verhoogde medisyne moet 21 dae in Jochellie se liggaam wees voor ons weer bloeddruk neem. Sy dink dat Jochelle se niere seer gekry het, en daarom wil sy nie he die bloeddruk moet hoog wees nie, want dan werk haar niere harder. Sy het gese ons moet steeds versigtig wees en sy mag net 10min trampoline of springkasteel spring.

    ReplyDelete
  28. Die damesoggend se rëelings verloop goed behalwe dat 2 tafels gekanselleer het, net toe ek bietjie moed wou verloor toe is die volgende verrassing daar!! GOD HET VOORSIEN, n naamlose persoon het R15 000-00 in Jochelletjie se rekening in betaal. Ek is steeds stom! How great is our GOD!! Ek stem saam met die skenker dat God voorsien en dit deur mense! Baie dankie vir jou "GOd voorsien." Mag ons God van die Heelal(Yahweh) jou ook sëen in elke area van jou lewe!

    ReplyDelete
  29. Daar het gister nog een tafel gekaselleer vir die damesoggend. Met teleurstelling dateer ek die boeke op vanoggend en sien dat my Pa alweer voorsien het! dankie Pa dat jou kind "een bewonderaar" so mededeelsaam is. DANkie Abba vir U kind wat R2000-00 vanoggend in JOchellie se rekening in betaal het! Ons is so dankbaar en ons Abba is die voorsiener! Ek leer HOM ken as n VOORSIENER!!Ek glo ons sal jou eendag ontmoet "een bewonderaar" baie dankie!!!

    ReplyDelete
  30. Ek het al R19 000 ingekry vir die damesoggend. Gister het iemand nog R1 750-00 rand geskenk. Baie dankie! Dit is wonderlik! Met die Damesoggend se insameling gaan ons defnitief Jochellie se mediese skuld totaal en al dek. Daar sal ook n paar rand oor wees vir haar toetse en onvoorsiene mediese uitgawes.Jochelle is intussen skooltjie toe en met haar konsert het haar juffrou Marelize n veiling gehou en vir haar R3600 ingesamel! Dankie Marelize!Ons is verseker gebless met al die geld! Wonderlike nuus is dat Jochelle volgende jaar op n medies gaan wees!! Ek voorsien dat dit wel na die einde van die jaar uitgeout kan raak maar ons sal geld in haar rekening he om dit te dek.Op die stadium het ons nie meer dringend geld nodig nie maar ek sal julle verseker op hoogte hou! Ek voel egter dat n redelike bedrag tog wel in haar rekening beskikbaar moet wees tot ons finaal weet dat sy heeltemal genees is! Baie dankie aan al die wonderlike mense daar buite! Ek het geleer wat ruim harte is!! die gasvrouens is net so fantasties en almal help gretig! Ek sal verseker fotos op sit van die funksie! Baie Dankie!

    ReplyDelete
  31. Een bewonderaar het weer R2000 inbetaal vandag!! Eendag sal ons jou ontmasker in die hemel sien!!Nog n skenking van R1800 en n ander een van R1000!! Ons woorde raak op en leeg! Ons is baie dankbaar en wardeer elke sent onsettend baie! Baie, baie dankie!! Ons het vir n gesin nuwe hoop gegee en n nuwe begin, nog n kans!!DANkie vir almal wat n reuse verskil in JOchelle se lewe maak!Baie liefde vir julle!

    ReplyDelete
  32. Jochelle se damesoggend was Saterdag 3November! Wat n gesalfde dag! 220 vrouens bymekaar! Ons Abba het ons so gebless! Jochelle se mediese skuld is gedelg en ons laat hulle met ongeveer R30 000 in Jochelle se bankrekening vir dit wat hulle nog die jaar gaan nodig hê en vir dit wat hulle volgende jaar mag nodig he! WAt n getuienis van hoe Abba deur mense werk om Sy kinders met geld te bless!DAnkie vir elke bydrae, julle is almal KONINGS kinders en ek sal eendag elkeen van julle ontmoet! Jochelle se mamma was Saterdag in trane toe sy haar bedankings toespraak gegee het. Ek sal binnekort probeer om fotos op facebook te plaas! Baie DAnkie aan almal!!

    ReplyDelete
  33. Die pediater is baie tevrede met Jochelle. Haar plaatjies is 400 en sy is tevrede. Haar yster het baie opgetel, maar ons moet steeds aanhou om vir haar yster aanvullings te gee. Haar bloed druk lyk baie mooi! Nou is dit nog net vrydag by kardioloog. Dankie weereens vir al die skenkings, die fonds betaal vir al die toetse en dokters op die oomblik!

    ReplyDelete
  34. Dit gaan baie goed met Jochelle. Sy sien gereeld die kardioloog. Die medies dek nog al die onkostes tot en met nou en daar is n klein bedraggie wat nog in haar rekening is vir indien die medies uit geput sou raak. Wees gebless aan elkeen wat n verskil in haar lewe gemaak het!

    ReplyDelete
  35. Dit gaan baie goed met Jochelle. Sy sien gereeld die kardioloog. Die medies dek nog al die onkostes tot en met nou en daar is n klein bedraggie wat nog in haar rekening is vir indien die medies uit geput sou raak. Wees gebless aan elkeen wat n verskil in haar lewe gemaak het!

    ReplyDelete