Monday, 16 July 2012

Ontmoet Jochelle Lombaard, sy is die sonskyn in Bakkies en Yolande Lombaard se lewe. Sy is vandag 2 en 'n half jaar oud en alhoewel hierdie blinkoog op die oog af gesond lyk, het sy nog baie gesondheids uitdagings om te oorkom. Ons kan net ons Abba  Vader dank dat sy nog by ons is.

Jochelle and her father - May 2012
Op die regterkant van die bladsy is daar plek om jou e-mail adress in te vul. Op die manier kan ek julle op hoogte hou van Jochelle se mediese uitslae en die insamelingsfonds se vordering. Baie dankie vir almal wat my hiermee help.

5 comments:

  1. Dankie ons het al donasies
    begin ontvang en kan begin om die dokters rekeninge te betaal!

    ReplyDelete
  2. Vandag word ek wakker met 'n lied in my hart...God is so groot en amazing. Ek en Bakkies kan net dankbaar wees vir almal wat donasies maak, en my skoonsus wat alles doen. Ons besef net al hoe meer dat ons as mens niks is, maar dat God se genade GROOT en oneindig is. Ons verdien niks nie. Dankie almal. Ek bid seen en rykdom vir julle!

    Jochelle doen baie goed. En ons weet sy is net vir ons geleen. Dankie ABBA!

    ReplyDelete
  3. Dit is vandag die 13 de Mei 2014. Ek het vandag by Jochellie se skooltjie gekuier, Die Boompies, dit gaan baie goed met haar. Elke dag dankbaar vir almal se hilp

    ReplyDelete
  4. Ek.sukkel net om n foto op te sit. Wees maar asb. geduldig. Ek probeer.

    ReplyDelete
  5. Ek het dit reg gekry. Sal later nog opsit!

    ReplyDelete