Ontmoet Jochelle Lombaard, sy is die sonskyn in Bakkies en Yolande Lombaard se lewe. Sy is vandag 2 en 'n half jaar oud en alhoewel hierdie blinkoog op die oog af gesond lyk, het sy nog baie gesondheids uitdagings om te oorkom. Ons kan net ons Abba Vader dank dat sy nog by ons is.
![]() |
Jochelle and her father - May 2012 |