Monday, 16 July 2012

Ontmoet Jochelle Lombaard, sy is die sonskyn in Bakkies en Yolande Lombaard se lewe. Sy is vandag 2 en 'n half jaar oud en alhoewel hierdie blinkoog op die oog af gesond lyk, het sy nog baie gesondheids uitdagings om te oorkom. Ons kan net ons Abba  Vader dank dat sy nog by ons is.

Jochelle and her father - May 2012
Op die regterkant van die bladsy is daar plek om jou e-mail adress in te vul. Op die manier kan ek julle op hoogte hou van Jochelle se mediese uitslae en die insamelingsfonds se vordering. Baie dankie vir almal wat my hiermee help.